Google
» Afrikaanse Gemeente Dubai :: Ramadan Gededsfokus
:: Ons Fokus ::
  Jes.43:18-22, Jes.35
  Verheerlik
  Vermenigvuldig
  Verstaan & Verbind
  Versorg
  Versoen
  Volhard
BELANGRIKE DATUMS: 30 Dae van Ramadan Gebedsfokus

 

 
Ramadan_2010.jpg

Ons Gebedsfokus op Ramadan begin eerskomende Woensdag 11 Augustus - 9 September 2010

30 Dae van Ramadan Gebedsfokus
 Gebedsfokus
 Datum
 Lêer
    30 Dae Gebedsfokus - Deel 1
18 Augustus 2010
    30 Dae Gebedsfokus - Deel 2
31 Augustus 2010
    30 Dae Gebedsfokus - Deel 3
1 September 2010
    30 Dae Gebedsfokus - Deel 4
3 September 2010

As deel van hierdie 30 dae tydperk werk ons deur die kragtige gebedsmateriaal van Dr Andrew Murray: Met Christus in die Skool van Gebed (laai gerus Deel 1 - 4 hierbo af). Ek kan net getuig dat dit werklik baie besonderse dagstukkies is. Toe ek dit die eerste keer deurgewerk het, het dit my geweldig verryk. Mag jy ook die seën van hierdie gebedsfokus op Ramadan so belewe.

Aan die einde van elke dagstukkie is daar drie gebedsgedeeltes waardeur jy moet bid:

Persoonlik - dit wat op die spesifieke dagstukkie betrekking het

Gemeente - dit wat verband hou met ons SA Gemeente UAE

Wêreld - dit wat betrekking het op die ongelowiges wat nie vir Jesus aanbid nie


 
© 2010 UAE Afrikaanse Gemeente. Alle regte voorbehou